Local newsNewsNews

Kyk: Joshua na die Reën se nuwe musiekvideo vang Potch vas

Wat hierdie video juis besonders maak is dat dit alles in Potchefstroom by die Snowflake-gebou verfilm is. 

Die sanger en musikant, Joshua na die Reën, se enkelsnit “By My” vanaf sy vierde album Die Vallei het onlangs met ‘n gepaardgaande musiekvideo verskyn.

Wat hierdie video juis besonders maak is dat dit alles in Potchefstroom by die Snowflake-gebou verfilm is. 

BrandMill (Ian Nieuwenhuizen), ‘n plaaslike Potchefstromer, was ook verantwoordelik vir die videoproduksie.

Vir hierdie lied het Joshua na die Reën van verskillende Potchefstromers gebruik gemaak as dansers/agtergrond “akteurs” as deel van hierdie video.

Kyk die video hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button