Local newsNewsNews
Meenthuis in Bailliepark in ligte laaie
Die brand het ongeweer 7:30 vanoggend ontstaan en die inwoners was by die huis ten tyde van die brand
‘n Meenthuis in Hattinghstraat het vanoggend afgebrand.

Die brand het ongeweer 7:30 vanoggend ontstaan en die inwoners was by die huis ten tyde van die brand. Een inwoner is in die brand beseer. Die inwoner is hospitaal toe geneem vir verdere behandeling.

Die polisie, brandweer, Mooirivier Beskerming en ER24 was op die toneel. Dit is nog onduidelik wat presies die brand veroorsaak het.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



