Local newsNewsNews
Een ernstige besering na ongeluk op N12
Een motoris het ernstige beserings tydens 'n motorongeluk op die N12, naby Ikageng, extension 11, vanmiddag (Donderdag, 26 Oktober) opgedoen.
Een motoris het ernstige beserings tydens ‘n motorongeluk op die N12, naby Ikageng, extension 11, vanmiddag (Donderdag, 26 Oktober) opgedoen.
Daar was net een voertuig betrokke in hierdie ongeluk wat ongeveer 13 kilometer buite Potchefstroom in die rigting van Klerksdorp omstreeks 12:58 plaasgevind het.
ER24 het die pasiënt na ‘n plaaslike hospitaal vervoer.
Mooirivier Beskerming First Responder was ook op die toneel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



