Local newsNewsNews

Rivierstraat huis verkool in brand

'n Huis in Rivierstraat het afgebrand. Die oorsaak is nog onduielik.

‘n Huis in Rivierstraat het ongeveer 11:30 vanoggend begin brand.

Mooirivier Beskerming se bedryfsbestuurder rapporteer dat die hele huis skade gekry het en dat die inwoners alles in die brand verloor het.

Die oorsaak van die brand is nog onduidelik.

Die polisie, brandweer, Mooirivier Beskerming en ER24 was op die toneel.

Die inwoners se besittings het alles weggebrand.

DA wyksraadslid Heinricha Hodgson vra dat indien moontlik die gemeenskap die volgende vir die inwoners kan skenk;

Broeke: XXL/40 en XL/38

Hempde: XL

Skoene: 7

Die inwoners gaan intussen by vriende bly en sal op ‘n latere stadium verdere benodighede kommunikeer.

Heinricha by by 083 2719345 gekontak word om skenkings te koördineer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button