Local newsNewsNews
Geen beserings na boom op motor val
Daar het vanoggend omstreeks 10:30 'n boom op 'n motor in Beyers Naudelaan geval.
Daar het vanoggend (Dinsdag, 7 November) omstreeks 10:30 ‘n boom op ‘n motor in Beyers Naudelaan geval.
ER24 nooddienste was op die toneel en daar is geen beserings gerapporteer nie.
Die pad was vir ongeveer ‘n halfuur gesluit. Die pad is nou weer oop nadat helpers van Charlie’s Towing en AfriForum-lede die boom en gepaardgaande takke van die pad af help verwyder het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



