Local newsNewsNews

Gimmies weer as beste kultuurskool by Allegretto Eisteddfod aangewys

Gimmies se leerders wys ‘n top kunsstandaard met 36 sertifikate (almal in die top 10 in die onderskeie kategorieë)

Potchefstroom Gimnasium is Saterdag, 4 November vir die tweede agtereenvolgende jaar by die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod-kompetisie op nasionale vlak as die beste kultuurskool aangewys.

Gimmies se leerders wys ‘n top kunsstandaard met 36 sertifikate (almal in die top 10 in die onderskeie kategorieë sowel as 4 spesiale HUB-toekennings. Gimmies lewer ook sewe nasionale wenners en sewe naaswenners op.

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod:

Nasionale Gala Nasionale wenners

  • · Marine Jacobs – Fotografie senior (Gr. 11)
  • · Marco Vorster – Visuele kuns (Gr. 12)
  • · Mieke Retief & Mia van Eldik – Ontwerp (Gr.12)
  • · René Bezuidenhout – Fotografie junior (Gr. 9)
  • · Janet Naudé & Johan Kotze – Vokaal:duet
  • GDA – genre wenner
  • · Johan Kotze – wenner van Johan van Rensburg wisseltrofee in beide algehele vokale en instrumentale afdelings.
  • · Nasionale toekenning vir die skool met die hoogste standaard in kuns en ontwerp
  • Nasionale naaswenners
  • · Jacolien Joubert – Ontwerp (Gr. 11)
  • · Janet Naudé – Visuele Kuns (Gr. 12)
  • · Matthew Delicado – Fotografie (Gr. 10)
  • · Mieke Retief – Kuns (gemengde media) (Gr. 12)
  • · Nerica Kruger – Ontwerp (Gr.11)
  • · Ameé van der Merwe – Vokaal: klassiek (Gr. 11)
  • · Annemarie van der Merwe & Schalk van der Merwe – Vokaal: duet (Gr. 10) HUB-toekennings · Joshua van Vreden (Gr. 8)
  • · Annique du Plessis (Gr. 9)
  • · Nico Smit (Gr. 8)
  • · Danel Fourie (Gr. 11)

Related Articles

 
Back to top button