Local newsNewsNews
Ferdie-leerder nasionaal eerste in Allegretto Eisteddfod
Laura van der Walt, 'n Ferdie-leerder, het eersteplek by Allegretto Eissteddfod geplaas.

Laura van der Walt, ‘n Gr. 10-leerder by Hoërskool Ferdinand Postma het nasionaal ‘n eersteplek by die Allegretto Eisteddfod behaal. Laura het onlangs aan die ARTi- kunskompetisie asook die Allegretto Eisteddfod deelgeneem. Sy het met haar houtskoolskets genaamd “Old Farmer” aan beide kompetisies deelgeneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



