Local newsNewsNews
Waarvoor sien jy die meeste uit die Kersfees-seisoen?
Kersfees is 'n tyd waar vriende en familie bymekaar kom, beslis 'n jaarlikse hoogtepunt vir kinders.

Kersfees is ‘n spesiale tyd waar ons as families bymekaar kom en Jesus se geboorte gedenk.
Die fees-seisoen is veral vir kinders die hoogtepunt van hul jaar. ‘n Lang vakansie in die somer, kuier saam familie, heerlike kos eet en geskenke ontvang klink na ‘n droom!
Jong kinders is gevra waarna hul die meeste uitsien vir die Kers-seisoen, en hul antwoorde word gedeel.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



