Local newsNewsNews

Gimmies vereer beste presteerders

Potchefstroom Gimnasium het hul top presteerders vanjaar op akademiese, kultuur en sportgebied vereer.

Potchefstroom Gimnasium het hul top presteerders vanjaar op akademiese, kultuur
en sportgebied vereer.
Hierdie leerders is as volg:
Akademie:
Dux-leerder: Wian Landman
Gimmie-leerder: Wian Landman
Gimmie-guts: Elzaan Erasmus
Leierskap hoofseun: Dewald Lubbe
Leierskap hoofdogter: Janet Naudé

Kultuur:
Junior kultuurseun: Pieter Kruger
Junior kultuurdogter: Antionette de Lange
Senior kultuurseun: Johan Kotze
Senior kultuurdogters: Danel Fourie
Hoogste kultuurprestasie: Nico Smit

Sport:
Veelsydigste junior sportseun: Righardt
Joubert
Veelsydigste junior sportdogter: Mathilda
Liebenberg
Veelsydigste senior sportdogter: Linique
Rowles
Veelsydigste senior sportseun: Rico
Leijenaar
Sportman van die jaar: Dewald Coetzee
Sportvrou van die jaar: Anica Swart
en Elandri Janse van Rensburg (deel die
toekenning)

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button