Local newsNewsNews

Video: Gimmies se Du Plooy-vierling skitter

Hierdie hegte vierling wat uit sussies (Anika en Marlizé) en boeties (Cronje en Nicholas) bestaan het vanjaar hulle familie trots gemaak toe hul 15 onderskeidings altesaam ingepalm het.

Potchefstroom Gimnasium se Du Plooy-vierling het hulle skoolloopbaan van die afgelope 12 jaar met akademiese uitnemendheid voltooi.

Hierdie hegte vierling wat uit sussies (Anika en Marlizé) en boeties (Cronje en Nicholas) bestaan het vanjaar hulle familie trots gemaak toe hul 15 onderskeidings altesaam ingepalm het.

Anika het sewe onderskeidings behaal, Marlizé een, Cronje drie en Nicholas vier.

Kyk die video hier en lees meer in Donderdag, 25 Januarie se uitgawe van Potch Herald

Anika, Marlize en Cronje du Plooy is dankbaar om klaar met matriek te wees. Foto: Wouter Pienaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button