Local newsNews
Noordwes polisie skop Vrouemaand af
Polisievroue het die padblokkade geruik om bewusmaking oor geslagsgebaseerde geweld te bring.
Die Noordwes polisie in Stilfontein, Klerksdorp en Potchefstroom het gister Vrouemaand langs die N12 afgeskop deur ‘n padblokkade te hou.
Verskeie rolspelers het aan die padblokkade deelgeneem.
Wessels Morweng – LUR van Gemeenskapsveiligheid en Vervoerbestuur, Generaal-majoor Pretorious – Distrikskommissaris van die Dr Kenneth Kaunda distrik en Fikile Mahlope – Burgemeester van Matlosana, het die padblokkade bygewoon.
Die doel van hierdie padblokkade was sodat vroue in posisies van gesag, bewusmaking kan skenk en ‘n einde kan bring aan geslagsgebaseerde geweld.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



