‘n Voertuig het omstreeks 23:30 Woensdagaand, 14 Mei, binne ‘n gebou beland.
Dit nadat die bestuurder glo beheer van die voertuig, in ‘n parkeerarea op die hoek van Linden en paryslaan verloor het.
ER24 was op die toneel, niemand tydens die ongeluk ernstig beseer nie. Die twee insittendes van die voertuig is vir ligte beserings behandel.
Die owerhede was op die toneel om verder ondersoek in te stel. Die presiese oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



