Local newsNewsNews

Swanger vrou in hospitaal na ongeluk

Die botsing tussen haar bromponie en 'n ander voertuig het gelei tot matige beserings. Plaaslike owerhede is op die toneel.

‘n Vrou wat drie maande swanger is, is vanogged, 12 Junie na Potch hospitaal toe geneem.

Dit nadat sy op haar bromponie in ‘n ongeluk betrokke was. Volgens Chrisitaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, het die vrou se bromponie en ‘n ander voertuig met mekaar gebots.

Die ongeluk het omstreeks 08:30 gebeur in OR Tambo straat. Die 28-jarige vrou is met matige beserings na die hospitaal geneem vir verdere behandeling.

Plaaslike owerhede is tans op die toneel.

Daar was vroeër vanoggend in Kampstraat ook ‘n ongeluk gewees.

Lees die storie oor die vroeër ongeluk hier:

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/news/2025/06/12/motorongeluk-in-kampstraat/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button