Local newsNewsNews
Voertuig deur heining in Kampstraat
Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.
‘n Motorongeluk het vanoggend, 12 Junie omstreeks 08:00 in Kampstraat plaasgevind.
Een voertuig is deur ‘n heining waarna dit in ʼn erf tot stilstand gekom het. Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend maar plaaslike owerhede is tans op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



