Local newsNewsNews

Potchefstromer se lewe gevier

Almal het by Meraki at Dia Bêbado's bymekaar gekom waar Rudi se lewe behoorlik gevier is.

Rudi Strydom, wat bekend was in Potchefstroom as musikant , se lewe is nie net Saterdag nagedenk nie, maar gevier.

Soos op sy begrafniskennisgewing geskryf staan: “Hy het sy storie oor verhoë gesing, wilde skoonheid deur ‘n lens vasgevang en geleef vir ware konneksie. Of hy nou op ‘n fiets, in die bos, agter ‘n kamera of kitaar was – hy was onbeskaamd homself”

Familie, vriende en kennise het almal Saterdag, 12 Julie by Lekwena bymekaar gekom waar hulle afskeid van Rudi kon neem. Daarna het almal by Meraki at Dia Bêbado’s bymekaar gekom waar Rudi se lewe behoorlik gevier is. Menige mense het die verhoog betree en ter eer van Rudi opgetree. Liefdevolle herinneringe is oor ‘n drankies bespreek. Die atmosfeer was een van hartseer, maar ook van ‘n lewe voluit geleef.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button