Local newsNewsNews
Geen ernstige beserings na voertuie by verkeerslig bots
Een pasient is na Mediclinic Potchefstroom vir behandeling geneem.
Daar was gisteraand (Vrydag, 20 Februarie) omstreeks 20:00 ‘n motorongeluk op die hoek van Albert Luthuli en Thabo Mbeki-rylaan.
Twee voertuie is in die ongeluk betrokke gewees. Noodpersoneel was op die toneel. Geen ernstige beserings is aangemeld nie. Dit is nog onbekend hoe die ongeluk plaasgevind het.
Een pasient is na Mediclinic Potchefstroom vir behandeling geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



