Advertorial

Elzabé Zietsman kom kuier by Rooy Kosmark

Die talentvolle Elzabé Zietsman gaan vir 'n onvergeetlike vertoning by Sondag se Rooy Kosmark sorg.

Elzabé Zietsman en die bekroonde pianis Tony Bentel is die gaskunstenaars wat komende Sondag, 25 Februarie by die alombekende Rooy Kosmark gaan optree.

Potchefstromers kan hul vertoning op ‘n “vintage bank” kom geniet. Die beste van alles is dat toegang gratis is.

Elzabé Zietsman se regte kosprodukte “A-Z” sal ook by die mark beskikbaar wees. Die mark sal van 10:00 tot 15:00 plaasvind.

Gunstelinge soos die Car boot sale stalletjies sowel as geurige Granadilla Gin “On Tap” is ook weer beskikbaar. Troeteldiere is ook baie welkom.

Kindervermaak:

* Verskeidenheid speletjies vir die kinders

*Springkasteel beskikbaar

* Daar sal ‘n Bubble House vol ballonne wees waarin hulle kan speel.

Verskeidenheid produkte wat verkoop gaan word, sluit in:

  • Indiese kosse deur Sumis Kitchen
  • Lekker nageregte
  • Vars heuning
  • Engelsman heuning
  • Burgers
  • ‘n Verskeidenheid jaffels
  • Geurige koffie
  • Tradisionele pannekoek
  • Outydse lewerkoekies
  • Vars koekies
  • Beskuit
  • Tuisgemaakte souse
  • Tuisgemaakte konfyte
  • Geurige kerrie en rys
  • Maleise lamskerrie
  • Beesstert met stampmielies of groente

Crafts:

  • Modelkarretjies
  • Houtmodelle & kralewerk
  • ’n Verskeidenheid klere en nog vele meer.

Die volgende mark sal eers weer op 28 April plaasvind. Skakel gerus vir Tania by 079 9182092 vir enige navrae oor stalletjies vir dan, of per e-pos by: hullabaloo.decorhire@ gmail.com

Related Articles

 
Back to top button