KR002306

PH169 – JB MARKS PLAASLIKE MUNISIPALITEIT HERSONERING: WYSIGINGSKEMA 2635 Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 92 & Artikel 93 van die Tlokwe Stadsraad se Verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2015, saamgelees met SPLUMA (Wet 16 van 2013), dat die onderstaande aansoek deur die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit ontvang is en gedurende normale kantoorure ter insae l by die Kantoor van die Departement Menslike Nedersettings en Beplanning, JB Marks Plaaslike Munisipaliteit, Kantoor 210, Tweede Vloer, Dan Tloome Kompleks, hoek van Wolmaransstraat en Sol Plaatjielaan, Potchefstroom. Enige besware/verto moet skriftelik ingedien word by, of gerig word aan, of mondelings indien die beswaarmaker nie kan skryf nie, aan die Munisipale Bestuurder by bogenoemde adres, of gepos word na Posbus 113, Potchefstroom, 2520, vir aandag Peter Moretsi by pmoretsi@jbmarks.gov.za, voor of op die sluitingsdatum vir die indiening van besware/verto, met vermelding van bogenoemde opskrif, die beswaarmaker se belang in die saak, die grond(e) van die beswaar/verto, die beswaarmaker se erf- en telefoonnommers en adres. SLUITINGSDATUM VIR DIE INDIENING VAN BESWARE/VERTO: 20 AUGUSTUS 2026 AARD VAN AANSOEK: HERSONERING Aansoek word gedoen vir die wysiging van die Tlokwe Dorpsbeplanningskema, 2015, deur die hersonering van beide die Resterende Gedeelte van Erf 830 en die Resterende Gedeelte van Erf 831, Potchefstroom Dorp, Registrasie-afdeling I.Q., Provinsie Noordwes, vanaf `Residensieel 3 met Bylae 651` na *`Kantoor`, ingevolge Artikel 62, vervat in Hoofstuk 5 en die toepaslike bepalings van Hoofstuk 6 van die Tlokwe Stadsraad se Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuursverordening, 2015, saamgelees met die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur, Wet 16 van 2013. Die aansoekperseel is gele te Molenstraat 105 en 107, Die Bult, Potchefstroom. EIENAAR : KRONKER EIENDOMME PTY LTD (REG NR: 2016/318931/07) APPLIKANT : K.W. ROST (GEBOORTEDATUM: 1976/07/21) VAN TOWNSCAPE PLANNING SOLUTIONS CC (REG NR: 2000/045930/23) ADRES : VAN GRAAN STRAAT 14, POTCHEFSTROOM, 2531 POSBUS 916, POTCHEFSTROOM, 2522 TEL NR : 082 662 1105 EMAIL : wilhelm@tpsplanners.co.za ONS VER : P261099

Reference Number: KR002306

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button