LetterOpinions

Inwoners tel 39 waterlekke in twee gebiede

Bekommerde inwoners skryf:

Bekommerde inwoners skryf:
In opvolging van die berig in die Herald van 17 Julie waarin die VF Plus versoek dat die publiek onder meer waterlekke rapporteer, het ons Sondagmiddag 19 Julie gaan ry om waterlekke in Grimbeekpark en Bailliepark te tel.
Ons het in totaal 39 gekry: Paryslaan dienspad Oos 2, Paryslaan dienspad Wes 2, Holtzhausen 2, Richardson 1, Hattingh 1, Scorgie 1, Piet Cronje 1, Neethling 2, Van Alphen 1, Strydom 2, Viney 1, Williams 11 (sic), Lupine 5, Freezia 2, Watsonia 1, Arend 2, Begonia 2.
Hierbenewens was daar darem 8 wat reggemaak is (nie ingesluit by die 39 hierbo nie).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button