Opinions

Tennisbal beland in tortelduif se nes!

Die Douvoordag tennisgroep speel in die oggende by die Bailiepark tennisbane. Onlangs het André Marais per ongeluk ‘n bal oor die draad geslaan tot in ‘n Soetdoringboom in. Die bal val toe nie uit nie. Marais sou toe sien dat die bal in ‘n tortelduif se nes lê! “Die duif was baie verbaas toe hy …

Die Douvoordag tennisgroep speel in die oggende by die Bailiepark tennisbane. Onlangs het André Marais per ongeluk ‘n bal oor die draad geslaan tot in ‘n Soetdoringboom in. Die bal val toe nie uit nie.

Marais sou toe sien dat die bal in ‘n tortelduif se nes lê!

“Die duif was baie verbaas toe hy kom sit het,” grap Peet van Schalkwyk van die tennisgroep.

Foto’s: Peet van Schalkwyk

Die tennisbal wat in die tortelduif se nes beland het.
Die tennisbal wat in die tortelduif se nes beland het.
Die tortelduif het 'n vreemde "'eier"in sy nes gekry.
Die tortelduif het ‘n vreemde “‘eier”in sy nes gekry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button