SportSport

Peens wen Potch Ope

Die stokke het op Sondag 21 Februarie geswaai met die Potchefstroomse Buiteklub wat hulle jaarlikse Potchefstroom Ope aangebied het. Die toernooi is vanjaar  geborg deur Keyhealth en Brocor. 80 spelers vanuit die Noordwes Provinsie en elders het vroegoggend al geregistreer en hulle geskenkie van die klub ontvang. Vanaf 06:30 is afgeslaan om die 36 putjies …

Die stokke het op Sondag 21 Februarie geswaai met die Potchefstroomse Buiteklub wat hulle jaarlikse Potchefstroom Ope aangebied het. Die toernooi is vanjaar  geborg deur Keyhealth en Brocor. 80 spelers vanuit die Noordwes Provinsie en elders het vroegoggend al geregistreer en hulle geskenkie van die klub ontvang. Vanaf 06:30 is afgeslaan om die 36 putjies te kon voltooi.

Goeie weer het bygedra dat die toernooi voltooi kon word.

Die wenners was:

Gross:

1e: Christo Peens met rondtes van 69 en 66 = 135 (-9)

2e: Naithen Moore met rondtes van 69 en 68 = 137 (-7)

3e: Christiaan Burke met rondtes van 68 en 71 = 139 (-5)

Andre van Dyk met rondtes van 69 en 70 = 139 (-5)

Nett:

1e Christiaan Burke met 137

2e Jaco Enslin met 137

Die beste senior speler was Quinten van der Poel met 156 houe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button