SportSport
Pieter de Klerk tennisrondomtalie weereens ‘n groot sukses
Daar was ’n kombinasie van goeie tennis, sportmanskap en lekker kuier by die tweede Pieter de Klerk Tennisrondomtalie wat op Saterdag 30 Januarie by die Potchefstroom Buiteklub aangebied is. 15 mans en vyf dames het aan die toernooi deelgeneem, met almal wat die baie suksesvolle dag geniet het. Die dag is ook op toegepaste wyse …

Daar was ’n kombinasie van goeie tennis, sportmanskap en lekker kuier by die tweede Pieter de Klerk Tennisrondomtalie wat op Saterdag 30 Januarie by die Potchefstroom Buiteklub aangebied is. 15 mans en vyf dames het aan die toernooi deelgeneem, met almal wat die baie suksesvolle dag geniet het. Die dag is ook op toegepaste wyse met ’n smullekker braai afgesluit.
Manswenner: Herman Schoeman
Gesamentlik in tweede plek: Nico Gernandt en Jeanré van Antwerpen
Dameswenner: Diana King
Tweede: Anel Geldenhuys
Derde: Andriette van den Berg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







