Gimnasium en Volkskool sit tweestryd voort
Sake gaan behoorlik op die Fanie du Toit Sportgronde, Gimmies se netbalbane en die PUK-Astro uitgespook word in vanjaar se 2016 FNB Classic Clash tussen Potchefstroom Gimnasium en Hoër Volkskool Potchefstroom. Hier is die bepalings van dié kragmetings: Rugby (Saterdag 28 Mei) Tyd: A-Veld B-Veld C-Veld 08:00: o.14A 3de span o.15B 09:00: o.15A o.16 B …

Sake gaan behoorlik op die Fanie du Toit Sportgronde, Gimmies se netbalbane en die PUK-Astro uitgespook word in vanjaar se 2016 FNB Classic Clash tussen Potchefstroom Gimnasium en Hoër Volkskool Potchefstroom.
Hier is die bepalings van dié kragmetings:
Rugby (Saterdag 28 Mei)
Tyd: A-Veld B-Veld C-Veld
08:00: o.14A 3de span o.15B
09:00: o.15A o.16 B
10:00: 2de span, 4de span, o.14B
11:10: o.16 A
12:45: 1ste span
Hokkie (Vrydag 27 Mei)
Tyd: Astro 1 Astro 2
18:10: Voorstelling meisiespanne
18:30: 1ste dogters o.16A seuns
19:40: Voorstelling seunspanne
20:00: 1ste seuns o.14A dogters
Hokkie (Saterdag 28 Mei)
Tyd: Astro 1 Astro 2
08:00 o.16A o.16B
09:00 o.15A 2de span
10:00 o.15 B 3de span
11:00 o.14 B
Netbal (Vrydag 27 Mei) (By Gimmies)
Tyd: Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 6
15:00 o.15A o.16B o.14A o.18B o.14C
15:40 o.16C o.16A o.18 C
16:20 o.14B o.15B o.17A o.15C
17:10 o.18A



