SportSport

ML Fick presteer op die sportvelde

Kamiska Botha is vir die o.13 Potch hokkiespan gekies.
Kamiska Botha is vir die o.13 Potch hokkiespan gekies.
Die volgende sewe dogters van ML Fick het die Potch span of hoër prestasies behaal. Van links: Precious Mokomele o.14 (Dr Kenneth Kaunda), Carla Kruger o.13 (Potch span), Maki Moloanta o.13 (NW), Janise Nel o.12 (Potch span), Juanice Booyens o.12 (Dr Kenneth Kaunda) , Yulanda Senekal o.12 (Potch span). Afwesig:  Willien Boshoff, o.13 (Potch span).

Die volgende vyf seuns van ML Fick is gekies vir die Potch - Barbarians o.12 rugbyspan. Agter: Wihan Aslett, Ewald Viljoen en Ruan Muller. Voor: Ryan Bam en Divan Jurgens. Wihan, Ewald, Ruan en Divan het die naweek van 6 en 7 Mei in Hartebeespoort gaan deelneem aan die Luiperds proewe. Ryan Bam is beseer en kon nie die naweek deelneem nie. Die skool is baie trots op al vyf die manne wat aan die o.12 Distrikte-week gaan deelneem wat op 24 en 25 Junie by Laerskool La Hoff in Klerksdorp gaan plaasvind.
Die volgende vyf seuns van ML Fick is gekies vir die Potch – Barbarians o.12 rugbyspan. Agter: Wihan Aslett, Ewald Viljoen en Ruan Muller. Voor: Ryan Bam en Divan Jurgens. Wihan, Ewald, Ruan en Divan het die naweek van 6 en 7 Mei in Hartebeespoort gaan deelneem aan die Luiperds proewe. Ryan Bam is beseer en kon nie die naweek deelneem nie. Die skool is baie trots op al vyf die manne wat aan die o.12 Distrikte-week gaan deelneem wat op 24 en 25 Junie by Laerskool La Hoff in Klerksdorp gaan plaasvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button