SportSport

Luiperds hou ”Amazing Race”

Die Luiperds rugbyspan het Vrydagmiddag ‘n goeie spanbousessie gehad waar hulle die dorp mooi fyngekam het in hulle eie “Amazing Race.” Nes die TV-program het die Luiperdsrugbyspelers onder groot geheimhouding na verskillende punte in die Dorp  per motor en te fiets gereis en ‘n lys take uitgevoer. Die spelers het was ook baie beperk aangesien hulle …

Die Luiperds rugbyspan het Vrydagmiddag ‘n goeie spanbousessie gehad waar hulle die dorp mooi fyngekam het in hulle eie “Amazing Race.”

Nes die TV-program het die Luiperdsrugbyspelers onder groot geheimhouding na verskillende punte in die Dorp  per motor en te fiets gereis en ‘n lys take uitgevoer.

Die spelers het was ook baie beperk aangesien hulle nie hulle fone by hulle gehad het nie en moes die raaisels uitwerk om by hulle bestemmings te kom. Van hierdie punte het Impala Slaghuis, Trimpark, Elgro Hotel, Sparkling Car Care, PQ Clothing en Olënpark self ingesluit.

Lees meer hieroor in komende week se Potchefstroom Herald.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button