Photo GalleriesSportSportSports Galleries

UJ oorwin vir Pukke op die Fanie

Op ‘n bitterkoue Fanie du Toit Sportgronde verlede Vrydagaand (29 Julie) was UJ gans te sterk vir Pukke se eerstespan met ‘n 34-10 oorwinning in die Piratesliga. UJ het beslis voordeel getrek dat hulle op vanjaar se Varsitybekerspelers kon staatmaak, terwyl Pukke met ‘n sogenoemde “tweede span” moes klaarkom, aangesien meeste van hulle Varsitybekerspelers vir …

Op ‘n bitterkoue Fanie du Toit Sportgronde verlede Vrydagaand (29 Julie) was UJ gans te sterk vir Pukke se eerstespan met ‘n 34-10 oorwinning in die Piratesliga. UJ het beslis voordeel getrek dat hulle op vanjaar se Varsitybekerspelers kon staatmaak, terwyl Pukke met ‘n sogenoemde “tweede span” moes klaarkom, aangesien meeste van hulle Varsitybekerspelers vir die Luiperds diens doen.

Albei spanne speel weer teen mekaar komende naweek in Johannesburg in die halfeindstryd van die Piratesliga.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button