Tokkies is baie trots op die o.13A-hokkiespanne van die skool wat weer koning gekraai het in die Super 12-kompetisie. Die skoolspan is die algehele wenners. Die seunsspan deel die wenbeker met die gedugte span van Menlopark, terwyl die dogtersspan derde met ’n bronsmedalje eindig.
Mooirivier se o.13A-seunshokkiespan is die wenners van die Super 12-kompetisie. Voor: Rowan Bezuidenhout, Rynard Botha, Eben Verster, Michael Fourie, CP Kleynhans, James Botha en Daniël Fourie. Agter: Anthonie Labuschagne, Michael van Rooyen, Bernard Kock, Landré Gustafson, Phillip Jonker, Reinhardt Röntgen en Hannes Koornhof. Heelagter: Piet van Wyk (afrigter).
Tokkies is baie trots op die o.13A-hokkiespanne van die skool wat weer koning gekraai het in die Super 12-kompetisie. Die skoolspan is die algehele wenners. Die seunsspan deel die wenbeker met die gedugte span van Menlopark, terwyl die dogtersspan derde met ’n bronsmedalje eindig.
Mooirivier se o.13A-dogtershokkiespan is die bronsmedaljewenners van die Super 12-kompetisie. Voor: Marolene Basson, Christine Steyn, Jacqueline van Rooyen, Clarissa Liebenberg, Elri Hills, Laura Kruger. Agter: Marla Stear, Shané Hulley, Riandi Boshoff, Rouxlé Marais, Gretchen van Wyk (afrigter), Emma Nel, Milana van der Merwe, Melissa Botha en Sonika Grobler.Mooirivier se o.13A-seunshokkiespan is die wenners van die Super 12-kompetisie. Voor: Rowan Bezuidenhout, Rynard Botha, Eben Verster, Michael Fourie, CP Kleynhans, James Botha en Daniël Fourie. Agter: Anthonie Labuschagne, Michael van Rooyen, Bernard Kock, Landré Gustafson, Phillip Jonker, Reinhardt Röntgen en Hannes Koornhof. Heelagter: Piet van Wyk (afrigter).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.