SportSport

Volkies hou vierbal fondsinsameling

Die Buiteklub se gholfbaan was verlede week weer baie bedrywig. *Op Woensdag 23 November het die klub ‘n bonus bogey kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Johan du Plessis met +4 2e – Kaiser Cornelius met +4 3e – A.J. du Plessis met +3 *Op Vrydag 25 November het Hoër Volkskool hulle fondsinsameling by …

Die Buiteklub se gholfbaan was verlede week weer baie bedrywig.

*Op Woensdag 23 November het die klub ‘n bonus bogey kompetisie aangebied. Die wenners was:

1e – Johan du Plessis met +4

2e – Kaiser Cornelius met +4

3e – A.J. du Plessis met +3

*Op Vrydag 25 November het Hoër Volkskool hulle fondsinsameling by die Buiteklub aangebied. Die formaat van die kompetisie was ‘n vierbal alliansie met ‘n scramble dryf. Twee tellings het vir die span getel. Die wenners was:

1e – Juan Combrinck, Rudi Botha, Lourens Roux en Pieter van Greunen met 111 punte.

2e – Swanepoel, Johan Coetzee, G. Strydom en Heinrich Strydom met 107 punte.

3e – Burt Geyser, Wentzel Burger, Jaco Connoway en Ronnie Golightly met 102 punte.

*Op Saterdag 26 November het Ocean Basket die IPS kompetisie van die klub geborg. Die wenners was:

1e – Apie Meintjies met 40 punte

2e – John McDonald met 39 punte en 3e – Simon Pretorius met 38 punte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button