SportSport

Nuus van die Buiteklub

Potchefstroomse Buiteklub was weer bedrywig die afgelope week met verskeie kompetisies wat aangebied was. *Op Woensdag, 1 Maart 2017 het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Joe Wood met 36 punte 2e – Willie Venter met 36 punte 3e – Fanie Campher met 36 punte *Die kompetisie op Vrydag 3 …

Potchefstroomse Buiteklub was weer bedrywig die afgelope week met verskeie kompetisies wat aangebied was.
*Op Woensdag, 1 Maart 2017 het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was:
1e – Joe Wood met 36 punte
2e – Willie Venter met 36 punte
3e – Fanie Campher met 36 punte
*Die kompetisie op Vrydag 3 Maart 2017 het uitgereën.


*Op Saterdag, 4 Maart 2017 het die Wimpy Potchefstroom die maandelikse houespel geborg. Die wenners was:
A-afdeling – Simon Pretorius – 67
B-afdeling – Daantjie van Rensburg – 70
C-afdelng – Anton van Rooyen – 75

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button