Combrinck wen medal-kompetisie
Die Potchefstroomse Buiteklub het bo en behalwe die normale kompetisies, die naweek hulle klubkampioenskappe aangebied. Die kompetisie is soos volg aangebied: *Op Woensdag, 8 Maart het die klub ‘n medal-kompetisie aangebied. Die uitslae was: 1e – Johnny Avenant met ‘n netto telling van 65 2e – Joe Wood met ‘n netto telling van 66 3e …

Die Potchefstroomse Buiteklub het bo en behalwe die normale kompetisies, die naweek hulle klubkampioenskappe aangebied.
Die kompetisie is soos volg aangebied:
*Op Woensdag, 8 Maart het die klub ‘n medal-kompetisie aangebied. Die uitslae was:
1e – Johnny Avenant met ‘n netto telling van 65
2e – Joe Wood met ‘n netto telling van 66
3e – Henry Swanepoel met ‘n netto telling van 68

*Op Saterdag 11 Maart is die medal-kompetisie deur Wimpy Potchefstroom geborg. Die wenners was:
A-afd – Juan Combrinck met ‘n netto telling van 68
B-afd – Lappies Labuschagne met ‘n netto telling van 71
C-afd – Paul Monyamane met ‘n netto telling van 73
*Die dames se medal-kompetisie is deur Brocor geborg en die wenners was:
A-afd – Elzane van der Wath met ‘n netto telling van 74
B-afd – Ronel Siepker met ‘n netto telling van 77
Die wenner van die beste gross-telling was Jhanelle Strydom met ‘n telling van 79
*Op Sondag 12 Maart is die kompetisie geborg deur Herman Smit Makelaars en die wenners was:
1e – Bernard Meyer met ‘n netto telling van 66
2e – Cas Bakkes met ‘n netto telling van 68
3e – Danie Nagel met ‘n netto telling van 69