SportSport

Gimmies se atlete bewys weer hoekom hulle nommer een is

Gimmies is sonder twyfel die toonaangewende atletiekskool in Noordwes na nog ‘n briljante spanpoging tydens die NW-atletiekkampioenskappe. Gimmies spog na afloop van dié kampioenskappe met 41 medaljes. Op die foto voor van links na regs is: Malleen Pienaar (goud-spiesgooi), Daniëlle Verster (goud-1500m), Ruandi van Dyk (brons-verspring), Elri Prinsloo (silwer-stap), Milandré Stafford (silwer-stap), Marizaan van Dyk …

Gimmies is sonder twyfel die toonaangewende atletiekskool in Noordwes na nog ‘n briljante spanpoging tydens die NW-atletiekkampioenskappe. Gimmies spog na afloop van dié kampioenskappe met 41 medaljes.

Op die foto voor van links na regs is: Malleen Pienaar (goud-spiesgooi), Daniëlle Verster (goud-1500m), Ruandi van Dyk (brons-verspring), Elri Prinsloo (silwer-stap), Milandré Stafford (silwer-stap), Marizaan van Dyk (silwer-stap), Ané Strydom (silwer-hekkies) en Miandi van Staden (2x goud, 100m en 200m). Mlnr: Rizané v Rooyen (2x silwer, 100m en 200m), Marike Nel (goud-hekkies), Jonette Labuschagné (goud-spiesgooi), Leonie Maree (silwer-spiesgooi), Jana Steinmann (2x goud, gewigstoot en diskusgooi), Karmen Fouché (goud-verspring en 2x silwer, hoogspring en 100m), Dané Holtzhauzen (goud-800m en brons-400m) en Leasha Louwrens (goud-gewigstoot en silwer-diskusgooi). Alnr: Morné Stafford (goud-hoogspring), Maritz Pieters (2x goud, 100m en 200m), Roubert Rousseau (goud-diskusgooi en brons-gewigstoot), Almero Niemann (2x goud, diskusgooi en gewigstoot), Dirkie Louw (silwer-spiesgooi) en Nardus Swart (goud-hekkies). Nie op die foto nie: Philip Botha (goud-speisgooi), Donevan du Toit (goud-100m), Stéhan Raubenheimer (goud-hoogspring), Stephan Delport (goud-hamergooi), Leandri v/d Westhuizen (silwer-gewigstoot), Alexio de Waal (silwer-200m), André Pretorius (silwer-hekkies), Dirk Laufs (silwer-hamergooi) en Stefan Schoeman (silwer-spiesgooi)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button