SportSport

Besige tyd vir Potchefstroom Buiteklub se gholfspelers

Die Potchefstroom Buiteklub was die afgelope week baie besig met vyf verskillende kompetisies. Die hoogtepunte was dat die klub Sondag as gasheerklub aangewys is vir die Windhoek Lager International Pairs Streeksfinale. Die uitslae en die algehele wenners van die toernooi was: Windhoek Lager International Pairs: 1e – Wesselbron – Ignatius Maas en Hugo Vosloo (43 …

Die Potchefstroom Buiteklub was die afgelope week baie besig met vyf verskillende kompetisies. Die hoogtepunte was dat die klub Sondag as gasheerklub aangewys is vir die Windhoek Lager International Pairs Streeksfinale.
Die uitslae en die algehele wenners van die toernooi was:
Windhoek Lager International Pairs:
1e – Wesselbron – Ignatius Maas en Hugo Vosloo (43 punte – playoff wenners)
2e – Potchefstroom – Jan Viljoen en Matthys van der Merwe (43 punte)
3e – Senekal – Van Reene Steyn en Dirk Uys (39 punte)
Windhoek African Jacket
Mans:
A-afdeling: Senekal – Van Reene Steyn (36 Punte)
B-afdeling: Potchefstroom – Matthys van der Merwe (33 Punte)
C-afdeling: – Stella – Pieter Swart (33 punte)
Dames:
Potchefstroom – Martinique Sparks (28 punte)
Uitslae van ander kompetisies deur die week:
*Woensdag 19 April het die klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was:
1e – Tommy Herridge met 37 punte
2e – Albert Britz met 36 punte
3e – Fanie Campher met 36 punte
*Donderdag 20 April het Dale Vest Corporate hulle koöperatiewe dag hier aangebied.
Die wenners was:
1e – P.Sebenhage en J. du Preez met 53 punte
2e – Lappies Labuschagne en Dana Nagel met 51 punte
3e – Bruno Schoenfeld en Fanie du Plessis met 49 punte
*Vrydag 21 April het die SA Jagtersvereniging hulle fondsinsamelingsdag by die klub gehou. Die formaat was ‘n beterbal en die wenners was:
1e – Patrick Maichotlo en Seun Mothupi met 48 punte
2e – Henri Swanepoel en Coenie Schoonhoven met 47 punte
3e – Michael Muller en Wally Plotz met 47punte
*Saterdag 22 April het Ocean Basket die IPS kompetsie by die klub geborg. Die wenners was:
1e – Liezl Smit (van Vryheid) met 43 punte
2e – AJ du Plessis met 41 punte
3e – André Colangelo met 40 punte

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button