SportSport

Potch swemmers presteer in Polokwane

Gedurende die afgelope SA Skole Swemkampioenskappe wat in Polokwane gehou is, het die volgende swemmers van Potchefstroomse skole hulle merk gemaak: Bianca Opperman van The High School for Girls het een goud, een silwer en drie brons, Idéle du Toit van Hoër Volkskool Potchefstroom het een goud, drie silwer en ‘n vyfde plek losgeswem. William …

Gedurende die afgelope SA Skole Swemkampioenskappe wat in Polokwane gehou is, het die volgende swemmers van Potchefstroomse skole hulle merk gemaak:
Bianca Opperman van The High School for Girls het een goud, een silwer en drie brons, Idéle du Toit van Hoër Volkskool Potchefstroom het een goud, drie silwer en ‘n vyfde plek losgeswem. William Stephen Slaughter van Gimmies het ‘n vyfde, twee sesdes en ‘n agtste posisie, Theo Ferreira van Gimmies het ‘n sesde, twee sewendes en ‘n negende en Nina Slaughter van Laerskool Mooirivier ‘n vyfde en agtiende posisie verkry.

Bianca Opperman en Idele du Toit
Bianca Opperman en Idele du Toit

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button