SportSport

Combrink vat IPS kompetisie

Die afgelope week was weer besig en die volgende kompetisies is by die Potchefstroomse Buiteklub aangebied. * Woensdag 21 Junie het die klub ‘n IPS-kompetisie gehou. Die wenners was: 1e plek – Juan Combrink met 40 punte 2e plek – Nico Leonard met 40 punte 3e plek – Manie Smit met 40 punte * Donderdag …

Die afgelope week was weer besig en die volgende kompetisies is by die Potchefstroomse Buiteklub aangebied.

* Woensdag 21 Junie het die klub ‘n IPS-kompetisie gehou. Die wenners was:

1e plek – Juan Combrink met 40 punte

2e plek – Nico Leonard met 40 punte

3e plek – Manie Smit met 40 punte

* Donderdag 22 Junie het Habitat hulle gholfdag by die klub aangebied. Die dag is gewen deur Danie Nagel en Markus de Beer met 53 punte.

* Vrydag  23 Junie het Pro Care Dagsorg hulle fondsinsamelingsgholfdag by die klub aangebied. Die formaat was IPS en die wenners was:

1e – Johan Coetzee sr. met 43 punte

2e – Jurie Fritz met 42 punte

3e – Nick Kalamaras met 40 punte

*Saterdag 24 Junie het Ocean Basket en Steak House die kompetisie geborg.

Die formaat was IPS en die wenners was:

1e – Pieter Grimbeek met 40 punte

2e – JP du Plessis met 39 punte

3e – Fanie du Plessis met 39 punte

Juan Combrink saam met komiteelid Kaizer Cornelius
Juan Combrink saam met komiteelid Kaizer Cornelius

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button