Laerskool Mooirivier se rugbyseuns presteer in Noordwes-eindstryde
Laerskool Mooirivier se rugbyspanne het uitstekend gevaar in die Noordwes Grootskole Rugbyliga. Agt van die nege moontlike spanne het Saterdag, 24 Junie in die finaal op Olënpark gespeel. Vyf rugbyspanne is die Noordwes ligawenners vir groot skole. Hulle is: o.13C, o.11A, o.10B, o.9A en o.9B. Drie rugbyspanne is die naaswenners van die Noordwes Grootskole Rugbyliga. …
Laerskool Mooirivier se rugbyspanne het uitstekend gevaar in die Noordwes Grootskole Rugbyliga. Agt van die nege moontlike spanne het Saterdag, 24 Junie in die finaal op Olënpark gespeel. Vyf rugbyspanne is die Noordwes ligawenners vir groot skole. Hulle is: o.13C, o.11A, o.10B, o.9A en o.9B. Drie rugbyspanne is die naaswenners van die Noordwes Grootskole Rugbyliga. Hulle is: o.13A, o.13B en o.10A.

o/11A: Noordweswenners. Voor: Johandré Maree, Asher Moos, Ronaldo Duarte, Antonie Labuschagne, Toks Becker. Middel: Marnu Jacobs, Tobias van Dyk, Christoff Nel, Nelius Willemse, Erick van Eeden, Bart du Plooy, Jhanco de Beer. Agter: Daniël Burger, Ruhan Joubert, Lhuan-dré Pretorius, Wian Botha, Jean Groenewald, JM Visser, Tiardt Vorster. Heelagter: Ruben Jacobs (hoof), Piet Dreyer (afrigter), Edwin Warren (afrigter).

o/10B: Voor: Rico Labuschagne, Christiaan Kruger, Kyle Koekemoer, Michaél Bell en Lehan van der Mescht. Middel: Inus Visser, Bertus van der Linde, Kobus van Zyl, Reuel Potgieter, Barry Schmulian, Louis Fourie, Hanlu du Plessis en Jonathan Immelman. Agter: Emihle Gcwabe, Chris van Zijl, Ben Geldenhuys, Ruan van Niekerk, Aiden Pretorius, Hugo Froneman, Brandon Rutherford en Jacques van Straaten. Heel agter: Christo Roos en Jako Malan (afrigters).

o.9B: Voor: Dylan Uys Marthin Koch, Christian Vorster, Aydin Smith, Louis van Niekerk. Middel: Jayden Gerber, Calla van Eck, Wilco van der Schyff, Hardu Wolmarans, Jandirk Deacon, Francois Jansen van Vuuren, Carlo van der Merwe, Erik Hendriks, Benjamin van Wyk. Agter: Erich Jordaan, Dewald Coetsee, Bennet Keet, Reuben du Plessis, John-Henry Palm, Louis-Walter Ayres, CT Reinecke. Heelagter: Christiaan du Plessis, Francois Engelbrecht, Johann Kearns (afrigters).

o/13C: Noordweswenners. Voor: Lesedi Ntsinie, Naldo de Jager, Johan Malherbe, Mike de Kock, Rouxan de Vries. Middel: Xander Yates, Kopano Mochawadi, CJ Kruger, Matteo Beukes, Devan Gerber, Edrich Swanepoel, Neels Kershoff. Agter: Tiaan van der Merwe, Armand van der Merwe, Phitlhelo Koena, Hanno Mostert, Ofentse Phiri, Ferdi Joubert, Zander Henning, Katlego Baijane. Heelagter: Herman Steyn en Rudi van Dyk (afrigters).

o.9A: Heel voor: Paul Greyling en Bennet Keet. Voor: CT Reinecke, Luke Davey, Andreas Badenhorst, Vihan Pretorius en Christian Vorster. Middel: Pienaar Heenop, Jaden Geldenhuys, Johannes Lombard, Ben Burger, Markus Vergottini en Anro Nel. Agter: Wilco van der Schyff, Karlo van der Merwe, Joubert Niemann, Jahndré Coetzee, Rico le Roux, Ewan Willemse, MJ Potgieter en Marthin Koch. Heel agter: André Roodt (hulpafrigter) en Jackie Golden (afrigter).
Pale toe! Luke Davey van Mooirivier se o.9-span se oë is op die doellyn gerig.











