SportSport

Volkies se jong o.14 hokkiepresteerders maak naam

Volkies se o.14A-hokkieseuns het die afgelope naweek in die B-afdeling van die Noordvaalreeks by Noordheuwel gespeel, waar hulle Sasolburg Hoërskool 5 – 0 gewen het, HTS Witbank 3 – 0 gewen het, en toe in die finaal teen Garsfontein 0 – 3 verloor het. Voor: Thato McClaine, Juan du Preez, Ruwald Bouwer en Ayden van …

Volkies se o.14A-hokkieseuns het die afgelope naweek in die B-afdeling van die Noordvaalreeks by Noordheuwel gespeel, waar hulle Sasolburg Hoërskool 5 – 0 gewen het, HTS Witbank 3 – 0 gewen het, en toe in die finaal teen Garsfontein 0 – 3 verloor het. Voor: Thato McClaine, Juan du Preez, Ruwald Bouwer en Ayden van Deventer. Middel: Xander van Gass, Janco de Bruin, Gerrit Muntingh en Eben Verster. Agter: CJ White, Willis Viljoen, Niel J van Vuuren, Marno Scheepers en Jaden McCarthy.

kies se o.14A-hokkiedogters is Noordweswenners! Hiedie span het in die semi-finaal gespeel teen Potch Gimnasium en 1 – 0 gewen, en in die finaal teen Lichtenburg met ‘8 second penalties’ 3 – 1 gewen.Voor: Michelle Scheepers, Celene Coetzee, Nanette van der Merwe, Jane du Toit, Sharlia Eckermans, Dineo Kameel, Joyce Zondi. Agter: Mari van der Westhuizen, Anina Cronje, Elzari du Plooy, Lara Rall, Mardi Swart.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button