Photo GalleriesSportSportSports Galleries
Foto’s: Sesse vlieg en paaltjies spat by Gimmies Premierliga
Die eerste Gimmies Premier Krieketliga wat die afgelope week (7 – 10 Augustus) gehou is, was een vir die boeke, met die Ankers wat as die wenners gekroon is. Die Ankers onder leiding van ster-speler Ruan Haasbroek (wat as afrigter/speler) opgetree het, het die Blues Donderdag 10 Augustus in die eindstryd met vier paaltjies op …

Die eerste Gimmies Premier Krieketliga wat die afgelope week (7 – 10 Augustus) gehou is, was een vir die boeke, met die Ankers wat as die wenners gekroon is. Die Ankers onder leiding van ster-speler Ruan Haasbroek (wat as afrigter/speler) opgetree het, het die Blues Donderdag 10 Augustus in die eindstryd met vier paaltjies op die Gimmies Oval geklop. Landré Halgryn het die wenlopies vir die Ankers geslaan.
Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


















































