SportSport

Groot Sewesrugby by Gimmies hierdie Saterdag

Die 2017 Gimmie 7’s toernooi gaan weer een vir die boeke wees met 24 spanne wat aan die senior (o.17) en junior (o.15) afdelings gaan deelneem. Altesaam sal daar 52 wedstryde plaasvind waar van Noordwes se beste 7’s-spanne teen mekaar sal kragte meet. Al die aksie vind op die Mooivallei Sportterrein vanaf 08:00 plaas. Foto’s: …

Die 2017 Gimmie 7’s toernooi gaan weer een vir die boeke wees met 24 spanne wat aan die senior (o.17) en junior (o.15) afdelings gaan deelneem. Altesaam sal daar 52 wedstryde plaasvind waar van Noordwes se beste 7’s-spanne teen mekaar sal kragte meet.

Al die aksie vind op die Mooivallei Sportterrein vanaf 08:00 plaas.

Foto’s: Stefan Grobler

Sport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button