SportSport

Pretorius wen IPS-kompetisie

Verskeie gholfkompetisies het die afgelope week by Potchefstroom Buiteklub plaasgevind. *Op Woensdag 4 Oktober het die klub ’n IPS-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Simon Pretorius (38) 2e – Anton van Rooyen (38) 3e – Riaan Swart (37) *Saterdag 7 Oktober was Wimpy se meda-kompetisie. Die wenners was: A-afdeling : Rikus Vermooten met 69 …

Verskeie gholfkompetisies het die afgelope week by Potchefstroom Buiteklub plaasgevind.
*Op Woensdag 4 Oktober het die klub ’n IPS-kompetisie aangebied.
Die wenners was:
1e – Simon Pretorius (38)
2e – Anton van Rooyen (38)
3e – Riaan Swart (37)
*Saterdag 7 Oktober was Wimpy se meda-kompetisie.
Die wenners was:
A-afdeling : Rikus Vermooten met 69 punte
B-afdeling : Victor Havenga met 72 punte
C–afdeling : Jack Olivier met 73 punte

Sport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button