Vermooten wys weer sy staal op die gholfbaan
Die afgelope week was besig en die volgende gholfkompetisies is by die Potchefstroomse Buiteklub aangebied. * Op Woensdag 25 Oktober het die klub ‘n bonus bogey-kompetisie aangebied. Die uitslag was as volg: 1e – Manie Smit met +4 2e – Albert Brits met +5 3e – Daan van Vuuren met +3 * Op Vrydag 27 …

Die afgelope week was besig en die volgende gholfkompetisies is by die Potchefstroomse Buiteklub aangebied.
* Op Woensdag 25 Oktober het die klub ‘n bonus bogey-kompetisie aangebied. Die uitslag was as volg:
1e – Manie Smit met +4
2e – Albert Brits met +5
3e – Daan van Vuuren met +3
* Op Vrydag 27 Oktober is die gebruiklike vleiskompetisie aangebied. Die formaat was IPS en die wenners was:
1e – Johan Britz met 22 punte
2e – Johnny Parsons met 21 punte
3e – N. Erasmus met 20 punte
* Op Saterdag 28 Oktober het Ocean Basket die IPS kompetisie geborg. Die wenners was:
1e – Rikus Vermooten met 39 punte
2e – JP du Plessis met 38 punte
3e – Hugo van Zyl met 37 punte
Die Dames wenners was:
1e – Ronel Siepker
2e – Rina van Zijl




