SportSport
Boetie en sussie van Volkies blink uit in atletiek
Twee Volkie-atlete is gekies vir die ACNW-span wat eerskomende naweek aan die ASA-kampioenskappe deelneem wat by die Universiteit van Pretoria gehou word. Rikus van Zyl neem deel aan Tienkamp vir Junior Mans: 100 meter, verspring, gewigstoot, hoogspring, 400 meter, 110 meter hekkies, diskus, paalspring, spiesgooi en 1 500 meter. Anina van Zyl neem deel aan …


Twee Volkie-atlete is gekies vir die ACNW-span wat eerskomende naweek aan die ASA-kampioenskappe deelneem wat by die Universiteit van Pretoria gehou word. Rikus van Zyl neem deel aan Tienkamp vir Junior Mans: 100 meter, verspring, gewigstoot, hoogspring, 400 meter, 110 meter hekkies, diskus, paalspring, spiesgooi en 1 500 meter. Anina van Zyl neem deel aan Sewekamp vir Jeug Dames: 100 meter hekkies, verspring, gewigstoot, 200 meter, hoogspring, spiesgooi en 800 meter.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



