SportSport

Volkies se eerste rugbyspan laat Noordheuwel op hul neus kyk

Volkies se eerste rugbyspan is besig om goeie momentum vir in die Puk-reeks op te bou na ‘n oortuigende 39-22 oorwinning teen Hoërskool Noordheuwel op hulle tuisveld verlede Saterdag. Manne soos Kobus Burger, Rikus van Zyl en Janco Joubert het weer hulle hande opgesteek in ’n oortuigende vertoning. Hier is die res van die uitslae …

Volkies se eerste rugbyspan is besig om goeie momentum vir in die Puk-reeks op te bou na ‘n oortuigende 39-22 oorwinning teen Hoërskool Noordheuwel op hulle tuisveld verlede Saterdag. Manne soos Kobus Burger, Rikus van Zyl en Janco Joubert het weer hulle hande opgesteek in ’n oortuigende vertoning.

Hier is die res van die uitslae (Volkies se telling word eerste gegee:)
Rugby:
o.14A: 7-40
o.14B: 0-59
o.15A: 5-43
o.15B: 7-33
o.16A: 10-38
o.16B: 0-40
4de: 12-25
3de: 19-22
2de: 24-19
1ste: 39-22

Netbal
o.14A: 8-29
o.14B: 19-11
o.15A: 12-26
o.15B: 3-21
o.16A: 26-15
o.16B: 9-22
o.17A: 17-14
o.17B: 21-22
2de: 23-40
1ste: 6-19

Tennis:
Juniors: 35-28
Seniors: 41-22

Skaak:
Juniors: 2.5 – 2.5
Seniors: 4-1

Hokkieseuns:
o.14: 2-2
0.16: 2-4
1ste: 0-0

Hokkiedogters:

o.14A: 0-9
o.14B: 0-7
o.15A: 1-4
o.15B: 0-5
o.16A: 0-4
o.16B: 1-0
2de: 0-4
1ste: 0-7

Mall

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button