SportSport

NWU wys ondersteuning vir Varsitybekerspan met massiewe trui

Studente en personeel aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het Woensdag hul ondersteuning beklemtoon vir sy Varsitybeker-span wat Sondag na Stellenbosch sal vertrek, om in die eindstryd te gaan deelneem. ’n Enorme groot trui, identies aan die span sin, was neergelê in die amfi-teater op die NWU, waarop studente en personeellede ondersteunings- en motiveringsboodskappe kon neerskryf vir hul …

Studente en personeel aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het Woensdag hul ondersteuning beklemtoon vir sy Varsitybeker-span wat Sondag na Stellenbosch sal vertrek, om in die eindstryd te gaan deelneem.

’n Enorme groot trui, identies aan die span sin, was neergelê in die amfi-teater op die NWU, waarop studente en personeellede ondersteunings- en motiveringsboodskappe kon neerskryf vir hul geliefde span.

Die NWU sal op Maandag (16 April) teen ’n gedugte Matie span in die Danie Craven Stadion  te staan kom om te bepaal wie as kampioene gekroon sal word. Dit sal Pukke se 4de finaal in vyf jaar wees. Die wedstryd begin  om 19:00.

Die groot NWU-trui Varsitybekerspan waarop ondersteuners gelukwense kon neerpen. Foto: Dennis Delport
Die groot NWU-trui Varsitybekerspan waarop ondersteuners gelukwense kon neerpen. Foto: Dennis Delport

Dennis Delport

Mall

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button