SportSport

Potch Dorp meet kragte teen Odendaalsrus

Potchefstroom Dorp Rugbyklub speel hierdie naweek (Saterdag, 14 April) tuis in die Griffons/Luiperds oorkruisliga teen Odendaalsrus.Die Potch Dorp-manne sal gretig wees om ’n wen agter die rug te kry na ’n rits teleurstellende vertonings in die Presidentsliga verlede maand. Hier is die naweek se bepalings: Potch Dorp 2 teen Odendaalsrus 2 – 15:30 Potch Dorp …

Potchefstroom Dorp Rugbyklub speel hierdie naweek (Saterdag, 14 April) tuis in die Griffons/Luiperds oorkruisliga teen Odendaalsrus.Die Potch Dorp-manne sal gretig wees om ’n wen agter die rug te kry na ’n rits teleurstellende vertonings in die Presidentsliga verlede maand. Hier is die naweek se bepalings:
Potch Dorp 2 teen Odendaalsrus 2 – 15:30
Potch Dorp 1 teen Odendaalsrus 1 – 17:00

Mall

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button