SportSport

Rolballigas hervat hierdie naweek

Noordwes Rolbal se baie gewilde Gemengde Pare-kompetisie begin die naweek. Die 67 pare is in 17 seksies verdeel. Saterdag spook die seksies sake uit by Klerksdorp, Potchefstroom Rolbalklub, La Farge en Parys. Sondag pak die seksiewenners mekaar by die Klerksdorp Rolbalklub, met die laaste uitspele op 5 Mei by ‘n klub wat nog bepaal sal …

Noordwes Rolbal se baie gewilde Gemengde Pare-kompetisie begin die naweek. Die 67 pare is in 17 seksies verdeel. Saterdag spook die seksies sake uit by Klerksdorp, Potchefstroom Rolbalklub, La Farge en Parys. Sondag pak die seksiewenners mekaar by die Klerksdorp Rolbalklub, met die laaste uitspele op 5 Mei by ‘n klub wat nog bepaal sal word.
Opvallend dat daar heelwat egpare is wat ingeskryf het. Klerksdorp gee weer die pas aan met 21 pare. Nege pare van Parys neem deel, ses van die Buiteklub (PCC), vier van Potchefstroom Dorp en vier van Strahvaal. Daar is ook spanne van Koster, Orkney, Mafeking en Ventersdorp.

Rolbal

Mall

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button