SportSport

Ferdies haal gesogte uitnodigingspanne

Ferdies se sportspanne het gedurende die Paasvakansie na Mosselbaai getoer en het ook die NWU netbalkursus bygewoon. Die volgende spelers is gekies vir die uitnodigingspanne: Mosselbaai Sport School Netball Dream Team wat toer na Engeland en Wallis: Tshego Taje, Mirné Kruger en Danéll Malan. Mosselbaai Sportweek ‘All-Stars’ hokkiespan wat toer na Egipte: Angelique van Graan, …

Ferdies se sportspanne het gedurende die Paasvakansie na Mosselbaai getoer en het ook die NWU netbalkursus bygewoon.
Die volgende spelers is gekies vir die uitnodigingspanne:
Mosselbaai Sport School Netball Dream Team wat toer na Engeland en Wallis: Tshego Taje, Mirné Kruger en Danéll Malan.
Mosselbaai Sportweek ‘All-Stars’ hokkiespan wat toer na Egipte: Angelique van Graan, Elsa Lemmer, Simoné Willemse en Dulcey Hutton.
Mosselbaai Sport School All Stars rugbyspan wat gaan toer na Ierland: Justin Engles
Die o.14 en o.15 netbalspanne is aangewys as die spanne wat die beste vordering gemaak het gedurende die NWU netbalkursus.

Simoné Willemse, Elsa Lemmer, Justin Engles, Mirné Kruger, Danéll Malan en Tshego Taje. Foto: Declan Hudgson
Simoné Willemse, Elsa Lemmer, Justin Engles, Mirné Kruger, Danéll Malan en Tshego Taje. Foto: Declan Hudgson

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button