SportSport

Buiteklub weer bedrywig met talle wenners

Die afgelope week was baie besig by die Potchefstroomse Buiteklub. *Op Woensdag 25 April het die klub ‘n Bonus Bogey-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Johan van der Schyff met +4 2e – Theo Daly met +3 3e – Christo Meintjes met +2 *Op Vrydag 27 April is die Schoemanati Gholfdag by die klub …

Die afgelope week was baie besig by die Potchefstroomse Buiteklub.
*Op Woensdag 25 April het die klub ‘n Bonus Bogey-kompetisie aangebied. Die wenners was:
1e – Johan van der Schyff met +4
2e – Theo Daly met +3
3e – Christo Meintjes met +2
*Op Vrydag 27 April is die Schoemanati Gholfdag by die klub aangebied. Die wenners was:
1 – Albert Britz en Boet Schoeman met 60 punte
2 – Conrad Fick en Dawie Burger met 58 punte
3 – Guillaume Strydom en Charles Eckley met 55 punte
*Op Saterdag 28 April is die IPS kompetisie geborg deur Ocean Basket. Die uitslae was soos volg:
1e – Jaco Connoway met 43 punte
2e – Louis Botha met 42 punte
3e – Nelis Holtzhausen met 41 punte
*Die dameswenner was Cheslyn Jacobs met 40 punte
*Op Sondag 29 April het die Noordwes Gholfunie drie ander provinsies gehuisves vir die NWGU Quadrangular toernooi by Potchefstroomse Buiteklub. Behalwe Noordwes, het Mpumalanga, Gauteng Noord en Sentraal Gauteng deelgeneem. Daar was verskeie afdelings (ouderdomsgroepe) waarin gespeel is.
Die wenners was (seuns): •o.19: 1 Sentraal Gauteng, 2 Noordwes •o.17: 1 Sentraal Gauteng, 2 Noordwes •o.15: 1 Sentraal Gauteng, 2 Gauteng Noord •o.13: 1 Gauteng Noord, 2 Sentraal Gauteng
Meisies: 1 Sentraal Gauteng, 2 Noordwes
Die toernooi word oor vyf bene in verskillende unies aangebied, met een unie wat tydens elke kompetisie uitsit. Ekurhuleni is die ander unie in die toernooi.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button