Marko Werkman, Lhuan-dré Pretorius en Ruan Lotz is onlangs gekies vir die Noordwes krieketunie (Dragons) se o.13 Standardbank span. Dis 'n besondere prestasie en is baie min seuns beskore. Hulle gaan van 10 tot 14 Desember aan CSA (Cricket South Africa) se krieketweek in Benoni deelneem.
Marko Werkman, Lhuan-dré Pretorius en Ruan Lotz is onlangs gekies vir die Noordwes krieketunie (Dragons) se o.13 Standardbank span. Dis ‘n besondere prestasie en is baie min seuns beskore. Hulle gaan van 10 tot 14 Desember aan CSA (Cricket South Africa) se krieketweek in Benoni deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.