SportSport

NWU swemmers presteer weer

Die volgende NWU swemmers het onlangs by die Fezile Dabi byeenkoms, wat op 3 November by die Penny Heyns-swembad in Sasolburg gehou is, puik prestasies behaal en verskeie medaljes huis toe geneem. Die uitslae is: Nadia Blaauw (twee goud en een silwer), Jayson de Beer (twee vierde plekke), Licinda Kleynhans (een goud en twee silwer), …

Die volgende NWU swemmers het onlangs by die Fezile Dabi byeenkoms, wat op 3 November by die Penny Heyns-swembad in Sasolburg gehou is, puik prestasies behaal en verskeie medaljes huis toe geneem.
Die uitslae is:
Nadia Blaauw (twee goud en een silwer), Jayson de Beer (twee vierde plekke), Licinda Kleynhans (een goud en twee silwer), Hannah Ledingham (een silwer en een brons), Danielle Luyt (een silwer), Manré Meier (twee goud), Morné van der Bank (een goud en een silwer) en Reino von Wielligh (een goud en twee silwer).

Reino von Wielligh (links) en Morné van der Bank (middel) ontvang hulle 100m vlinderslag medaljes
Reino von Wielligh (links) en Morné van der Bank (middel) ontvang hulle 100m vlinderslag medaljes

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button