SportSport

Foto’s: Atletiek is stomend by die Inter

Op ‘n snikete-dag is die atletiek by die 2019 Interhoër op die tartan en veld net so warm soos die kokende temperature op die Kenneth McArthur Atletiekstadion. KHS (292 punte) is tans die algehele voorlopers van die byeenkoms gevolg deur Gimmies (272 punte) en Wesvalia (249 punte) Kyk die foto’s van die interhoër-aksie tot dusver …

Op ‘n snikete-dag is die atletiek by die 2019 Interhoër op die tartan en veld net so warm soos die kokende temperature op die Kenneth McArthur Atletiekstadion.

KHS (292 punte) is tans die algehele voorlopers van die byeenkoms gevolg deur Gimmies (272 punte) en Wesvalia (249 punte)

Kyk die foto’s van die interhoër-aksie tot dusver hier:

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button